Artikels:
Agie se Wenke
Feite & Flaters
Gesondheid
Kos Kaskenades
Het jy geweet.... Grappies
Finansies

E-pos fotos

Advertensies



Wat gebeur?
Museums in Pretoria

Webtuistes

Skakels na ander webtuistes

 

 


 

 

Professor Agie se feite en

flaters

Alkohol vernietig breinselle
FLATER
Normale inname van alkohol vernietig nie breinselle nie – na regte help dit om jou mentaliteit beter te laat funksioneer


*****

Wit wyn is ‘n goeie keuse vir ‘n persoon wat iets lig soek om te drink met minder alcohol.
FLATER
‘n Glas wit of rooi wyn, ‘n bottle bier, ‘n knerts brandewyn of whiskey of sterk drank, bevat dieselfde hoeveelheid alcohol.


*****

‘n Bierpens word veroorsaak deur bier
FLATER
‘N Bierpens word veroorsaak deur verkeerde kosse wat ge-eet word en nie deur bier nie


*****

As ek my drank meng word ek vinniger dronk
FLATER
Die vlak van allkohol in jou bloedvlak is wat bepaal hoe vinnig jy dronk word! Alkohol is alkohol en drink is drink

*****

AARDBEWINGS



Aardbewings kom gewoonlik in die oggend
FLATER
Aardbewings gebeur enige tyd van die dag of nag – daar is geen patroon nie


****

Die mens kan nou se dae aardbewings voorkom
FLATER
Jy kan jouself net beskerm deur skuilings te bou of dit te voorspel


*****

Nat klere is donkerder as dit nat is
FEIT
As gevolg van lig wat nie in die water is nie word die klere donkerder


*****

Bloed is rooi en are blou
FEIT
Bloed is ‘n helder rooi kleur as dit die longe verlaat en donker rooi as dit weer by die longe uitkom. Are lyk of dit blou is as gevolg van die lig wat deur die vel absorbeer word en in energie golwe na die oë weerkaats en sodoende die are blou vertoon

DIERE


• Leeus paar omtrent 500 keer om voortplanting te verseker

• Olifante is die enigste diere wat nie kan spring nie

• ‘n eend se kw ak weerklink nie

• ‘n Volstruis se oog is groter as sy brein

• Slange kan slaap maar hulle kan nie hulle oë toe maak nie

• ‘n Kakkerlak kan nege dae sonder sy kop leef en dan gaan hy dood van die honger

• ‘n Mier kan 50 keer sy eie gewig optel

• Dit neem vier ure om ‘n volstruis eier hard te kook

• ‘n Vlooi kan 350 keer sy eie lengte spring

• ‘n Krokodil kan nie sy tong uitsteek nie

• Slegs haaie kan altwee oë knip

• Daar is meer hoenders as mense op aarde.

• ‘n Kat het 32 spiere in sy oor

• Tiere se vel is ook gestreep – nie net sy hare nie

• ‘n Goudvis se geheue is 3 sekondes

• Honde het gewoonlik 42 tande en katte slegs 30

• Ysbere is die enigste roofdiere wat doelbewus sal jag maak op mense

• Skoenlappers proe met hulle pote

• Karnivore eet niks wat deur weerlig doodgeslaan is nie.

DIE MENS:

• ‘n Baba se hart klop ongeveer 60 miljoen keer voordat hy gebore word teen 150 slae per minuut

• 100 mense sterf elke jaar as gevolg van verstikking aan vulpenne

• ‘n Mens se oë bly dieselfde grote maar jou ore en jou neus hou nooit op met groei nie.

• Die gemiddelde mens raak binne sewe minute aan die slaap

• Persone wat regs is lewe ongeveer 9 jaar langer as persone wat links is.

• Die skelet bestaan uit 206 bene wat wissel van jou beentjies in jou oor tot baie groot

• Die tong is die sterkste spier in die liggaam

• Dames knip hulle oë twee keer meer as mans

• Dit is onmoontlik om jou elmboog te lek.

• ‘n Mens gebruik 17 spiere om te glimlag en 42 om te frons

• Jy kan nie met jou oë oop nies nie

• ‘n Nies kan tot 160km p/h trek

• Die pupille van jou oë kan tot 45% rek as hy iets aangenaams sien.

• Jou hare kan tot 25% rek as dit gesond is.