Jaar _________
Maandelikse bedrag vir spaar: R ________
Gebruik die werkstuk
om jou kersinkope te beplan:
Sodra jy alles ingevul
het op die lys onder, kan jy dit optel. Werk
die aantal maande uit wat jy het voor jy wil
weggaan en deel die bedrag deur die maande se
hoeveelheid.
Probeer elke maand solank ietsie koop vir die
onderstaande persone wat jy voor wil koop. Wees
op die uitkyk vir aflag of enige spesiale aanbieding
by winkels reg deur die jaar. As jy alles los
vir Desember maand gaan jy nie veel oorhe om
jou kersmaand te geniet nie.