Adverteer op Agie Info se Webtuiste
Kostes
Verbonde aan Advertensies:
Opsie 1
Werk soos die klein advertensies in die koerant
Die
volgende inligting word op die advertensie vertoon:
1)
Besigheid Naam
2) Watse besigheid jy bedryf
3) Telefoon nommer en Faks nommer
4) Watter area die besigheid in is
5) E-pos adres of webtuiste se adres
6) Jou advertensie gaan dan ook d.m.v 'n skakel na jou webtuiste
Prys: R35-00 per maand of R200-00 per jaar
Opsie
2
Kry jy 'n advertensie
by die Besigheidsgids en dan jou eie volblad advertensie
Die
volgende inligting word op die advertensie vertoon:
1) Besigheid
Naam
2) Watse besigheid jy bedryf
3) Telefoon nommer en Faks nommer
4) Watter area die besigheid in is
5) E-pos adres of webtuiste se adres
6) Jou advertensie gaan dan ook d.m.v 'n skakel na jou webtuiste
7) Fotos
8) Meer inligting oor jou besigheid
9) Padwysings na jou besigheid
Prys: Eenmalige
bedrag van R500 vir opstelkostes - daarna R50-00 per maand
of R450-00 per jaar
Opsie
3
Banier op die
hoofblad van Agie Info:
Slegs jou besigheid se naam in 'n blokkie met 'n skakel na
jou webtuiste
(Voorbeeld
op hoofblad aan linkerkant van Soekhoekie)
Prys: R150-00
per maand of R1250-00 per jaar
Opsie 4
Banier op die
Ander blad van Agie Info:
Slegs jou besigheid se naam in 'n blokkie met 'n skakel na
jou webtuiste
(Voorbeeld op hoofblad aan linkerkant van Soekhoekie)
Prys: R75-00
per maand of R750-00 per jaar
Opsie 5
Banier advertensie
op hoofblad
Jou besigheid
se logo en 'n kort beskrywing van jou webtuiste of besigheid
(Voorbeeld op voorblad - Kometiekware)
Prys: R350-00
per maand of R3500-00 per jaar
Opsie 6
Banier advertensie
op hoofblad
Jou besigheid
se logo en 'n kort beskrywing van jou webtuiste of besigheid
(Voorbeeld op voorblad - Kometiekware)
Prys: R250-00
per maand of R2500-00 per jaar
Opsie 7
Eie Webtuiste
5 bladsy Webtuiste
Eie Domain Naam
Ontwerp volgens klient behoeftes
Hosting pakette van maandeliks, 6 maandeliks of 12 maandeliks
Gratis Skakel van Agie Info Webtuiste
vir 12 maande (Opsie 1)
Prys: R2750-00
|