Artikels:
Agie se Wenke
Feite & Flaters
Gesondheid
Kos Kaskenades
Het jy geweet.... Grappies
Finansies

E-pos fotos

Advertensies



Wat gebeur?
Museums in Pretoria

Webtuistes

Skakels na ander webtuistes

 

 

Troeteldiere

Honde Katte Resepte - honde
Name - honde Feite honde  

Honde

Interessante Honde Feite:

Die Greyhound is die vinnigste ter wereld en kan teen ‘n spoed van 45 myl per uur hardloop in kort periodes

Die Ierse wolfhonde is die grootste honde ras

Die Great Dane is die hoogste hond

Die Chihuahua is die kleinste hond

Die St Bernard is die swaarste hond

Die oudste hond wat nog geleef het was 29 jaar en 5 maande oud gewees


Het jy geweet ….


2 honde het die Titanic se sink oorleef

Die Great dane honde is eintlik van Duitse herkoms

Daar word 14 keer in die bybel na honde verwys

Dalmation baba’s is spierwit as hulle gebore word en kry eers hulle kolle later

Honde Anatomie Feite:

‘n Jong hond het 28 melk tande

Honde haal tussen 10 en 30 asemhalings per minuut

‘n Hond kan geluide baie ver hoor

“n Baba hondjie word doof, stom en tandloos gebore

Gedurende die eerste week slaap hulle 90% en eet 10%

‘n“ Hond is eers volwasse as why ‘n jaar oud is

 

Resepte

Verjaardag Koek vir jou hond:

Bestandele
½ kg maer maalvleis
1 Koppie Oats
½ Koppie Koek krummels

Metode:
Gebruik ‘n elektriese menger en meng al die bestandele
Smeer ‘n koekpan met botter of gebruik spray and cook
Voeg die mengsel in die koekpan
Bak in ‘n voorverhitte oond vir 25 tot 30 minute
Laat Afkoel
Sit nou die versiering oor – of suur room of ‘n Pakkie “Smash” wat klaar aangemaak is
Sit die oorblywende koek in die yskas vir later

Hond beskuitjies:

Bestandele
½ koppie Koekmeel
¼ koppie water
½ kg stukkies kookvleis

Metode
Meng water en koekmeel
Voorverhit die oondSny vleis in eweredige stukkies
Rol in die meel mengsel
Plaas in gesmeerde bakplaat
Plaas in oond vir 15 tot 20 minute
Haal uit en verkoel
Bedien met ‘n glimlag

Lekker gevriesde dingetjie vir die somer

Koop ‘n die klein honde lekkernye by jou winkel
Gebruik die klein jogurt bakkies en sit die lekkerny in
Vul nou op met water en plaas in vrieskas

As dit so baie warm is soos wat dit deesdae in die somer kan raak
Haal die uit – dop die lekkerny in die ysie uit en gee die vir jou hondekind

Bekende honde Rasse en hulle name wat vir ons meer bekend is


Naam van Honde Ras Bynaam

Alaskan Husky - Sneeu hond
Alsation - Polisiehond/Duitse Herdershond
Amerikaanse Cocker Spaniel - Cocker / Spaniel
Amerikaanse Pitbull - Veghonde
Basset Hound - Franse hond
Beagle - Snoopy hond
Boerboel - Boere waghond
Border Collie - Skaaphond
Boston Terrier - “Gentlemen’s Hond
Bouvier Des Flaanders - Harige Mense hond
Boxer - Bakleier
Bull Terier - Varkhond
Bull dog - Baas se hond
Chihuahua - Kleinste hond in die wereld
Chinese Sharpei - Plooie hond
Chow - Honde met die blou tonge
Kollie- Lassie Hond
Daschund - Worshond
Dalmation - Kolle hond van 101 disney faam
Doberman - Magnum PI se honde
Duitse Herdershond - Wolfhond
Franse Poedel - Groot Poedels
Golden Retriever - Populerste hond ter wereld
Great Dane - Grootste honde
Greyhound - Vinnigste hond ter wereld
Jack Russel - Bruin en wit terrier
Keeshond - Keeshond
Labrador - Blinde se hond
Maltese - Poedel
Old English sheepdog - Dulux Honde
Pekanese - Langhaar hondjie met plat gesiggie
Poodle - Poedel
Pug - Klein korthaar met plat gesiggie
Rhodesian Ridgback - Rifrug
Rotweiler - Sekuriteits honde
ST Bernard - Heidi van die berg honde / Beethoven
Scottish Terrier - Whiskey Black or white
Siberian Husky - “Wolf” honde
Whippet - Windhond
Yorkshire terrier - Yorkie

Honde name

Lys van Reuntjie Name Lys van Tefie name
Abracadabra
Acastus
Ace
Achates
Achelous
Acheron
Achilles
B.B.
Babbit
Babirusa
Babudius
Babushka
Baccarat
Bacchus
Baccus
Bach
Badger
Baguette
Bailey
Baja
Balasi
Balboa
Balbus
Baldric
Baldwin
Baldy
Bali
Balthazar
Bam-Bam
Bamboozler
Chipper
Chips
Chivas
Cho Mein
Chocolata
Chocolate
Choctaw
Cholo
Chomper
Chopin
Chopper
Chopsticks
Chorizo
Chotchke
Chowder
Chubby
Chubfish
Dingo
Dinky
Dino
Dion
Disco
Einstein
Elam
Elek
Elf
Eli
Eliada
Elias
Elmer
Elmo
Elroy
Elvis
Emerson
Enchilada
Endymion
Flicker
Flim-Flam
Fling
Flip
Flipper
Floyd
Flurry
Foley
Folly
Fons
Fonzi
Football
Footsy
Gnash
Gobble
Goblin
Godfather
Godzilla
Goliath
Gonzo
Goose
Gopher
Goran
Gordo
Gorilla
Gorky
Gort
Grabber
Gracchus
Grandeur
Grasshopper
Gratiano
Gregory
Gremio
Gremlin
Greystoke
Gringo
Grits
Grizzly
Groucho
Hesperos
Hickory
Hinkley
Hippo
Hippodrome
Hister
Hoagie
Hobbit
Hobo
Hocus-Pocus
Hog
Homar
Homeboy
Homer
Homey
Honcho
Honky-Tonk
Ira
Irad
Iram
Iri
Isaac
Isaiah
Iscah
Ishbak
Ishi
Ishtar
Jackpot
Jacob
Jag
Jailbait
Jaison
Jake
Jamaica
Janus
Jaques
Jared
Jase
Jasen
Jasper
Kipling
Kirby
Kit
Kiwi
Klaus
Klepto
Klondike
Klutz
Knickerbocker
Knockout
Knuckles
Koala
Kobi
Ladron
Laertes
Laker
Lamborghini
Lancelot
Lapis
Larcius
Laser
Laslo
Lassie
Latinius
Launce
Meltdown
Melvin
Menage
Menelaus
Menius
Mentor
Mercutio
Mered
Merlin Navajo
Navar
Navigator
Nebula
Nectovelius
Neon
Nepos
Neptune
Neratius
Nerio
Oscar
Osric
Ostorius
Oswald
Othello
Otis
Otos
Otto
Otus
Ouija
Outlaw
Ouzo
Ox
Oz
Ozone
Ozzie
Panos
Panther
Panthino
Papillon
Paprika
Papu
Paradise
Paragon
Paris
Parnach
Patches
Paternius
Pathfinder
Patriot
Patton
Qantas
Quadratus
Quasi
Quasimodo
Quick
Quicksilver
Quietus
Quincy
Quintillius
Quirk
Quixote
Radar
Rage
Raging Bull
Rags
Ragtime
Ragu
Raider
Rain
Rajah
Ralph
Rambo
Ranger
Rascal
Rasmus
Raspberry
Rasta
Ravel
Raven
Sabbath
Saber
Safari
Saffron
Sailor
Sake
Salsa
Salty
Salus
Salvatore
Sam
Sambo
Sammy
Sampson
Samson
Samurai
Sandman
Sarge
Satay
Satchmo
Saucy
Sausage
Savage
Savoy
Scamper
Scampi
Timon
Tiny
Tipper
Tippy
Tip-Top
Titius
Titus
Toby
Tonga
Tongo
Tonto
Tooter
Uriah
Uriel
Uthai
Uz
Uzai
Uzal
Uzza
Uzzah
Vasos
Vasyl
Velius
Vencentio
Veranius
Verges
Willoughby
Willow
Wilson
Wimpy
Windsor
Windy
Wink
Winston
Wipe-Out
Wiseguy
Wizard
Wizkid
Wolfgang
Wonderdog
Wonton
Xanadu
Xavier
Xeno
Xenophon
Xenos
Xerox
Xerxes
Xuthus
Xylon
Yabba-Dabba-Doo
Yahoo
Yankee
Yanni
Yapper
Yoda
Yogi Bear
Yosemite
Yo-Yo
Yukon
Yule
Yuma
Yuri
Zebul
Zebulun
Zeke
Zenon
Zenos
Zepellin
Zephyr
Zeppo
Zero
Zeus
Ziggy
Zipper
Zippity Do Da
Zoltan
Zoltar
Zombie
Zooey
Zoom
Zorba
Zorro
Zulu
Ashes
Asia
Aspen
Aureole
Aurora
Amber
Ambrosia
Amethyst
B.B.
Baba
Babe
Babette
Babirusa
Babs
Babushka
Baby
Baby-Doll
Baby-Face
Babykins
Bahama Mama
Bali
Ballerina
Bambi
Chiquita
Chloe
Chocolata
Cholo
Choo-Choo
Candace
Candy
Cognac
Cola
Collatina
Dilly
Dinah
Diva
Divot
Dixie
Dizzy
Dorcas
Dots
Elf
Eliada
Elisha
Elsa
Elvira
Emerald
Emily
Emma
Flirt
Flopsy
Flora
Florianus
Flower
Fluffy
Flurry
Flush
Fondue
Goldie
Goldilocks
Goose
Gorgeous
Gouda
Grace
Grandeur
Grazie
Gretel
Hilda
Hippolyta
Hister
Holly
Hollywood
Honey
Honey Bear
Honeybee
Honeysuckle
Honorius
Iris
Irresistible
Isabella
Isabelle
Isis
Ivy
Jada
Jade
Jamaica
Jasmine
Java
Javan
Kishi
Kissa
Kisses
Kitty
Koda
Koko
Kona
Lacey
Lady
Laika
Laker
Lambchop Larenta
Lashes
Lassie
Mellow
Melody
Merari
Mercedes
Mercia
Messalina
Naomi
Natalis
Navar
Nellie
Nerissa
Nina
Olympas
Onyx
Opal
Ophelia
Orion
Orphan Annie
Pandora
Pansy
Panthera
Papoose
Paprika
Papyrus
Paradise
Paragon
Paris
Patches
Patsy
Queen Bee
Queeny
Quiche
Quick
Quicksilver
Rachel
Ragdoll
Rain
Rainbow
Raisin
Raspberry
Roxanne
Roxy
Royal
Ruby
Sable
Sadie
Saffron
Sahara
Sapphire
Sasha
Sassy
Satin
Saucy
Savannah
Scamper
Tinker
Tinkerbell
Tinsel
Tippy
Tipsy
Titania
Tizzy
Tootsie
Topaz
Uriel
Ursa
Ursula
Utopia
Uz
Uzai
Uzzi
Vasyl
Vediovis
Vega
Velvet
Venelia
Venus
Wilhelmina
Willow
Windy
Wink
Witch
Whisper
Whoopie
Wiggles
Xanadu
Xena
Yanni
Yapper
Yaya
Yo-Yo
Yuma
Yummy
Zelda
Zodiac
Zoe
Zooey
Zsa Zsa