Artikels:
Agie se Wenke
Feite & Flaters
Gesondheid
Kos Kaskenades
Het jy geweet.... Grappies
Finansies

E-pos fotos

Advertensies



Wat gebeur?
Museums in Pretoria

Webtuistes

Skakels na ander webtuistes

 

 

Hoe om te sê ek het jou lief in 100 verskillende tale

English - I love you
Afrikaans - Ek het jou lief
Albanian - Te dua
Arabic - Ana behibak (to male)
Arabic - Ana behibek (to female)
Armenian - Yes kez sirumen
Bambara - M'bi fe
Bangla - Aamee tuma ke bhalo aashi
Belarusian - Ya tabe kahayu
Bisaya - Nahigugma ako kanimo
Bulgarian - Obicham te
Cambodian - Soro lahn nhee ah
Cantonese Chinese - Ngo oiy ney a
Catalan - T'estimo
Cheyenne - Ne mohotatse
Chichewa - Ndimakukonda
Corsican - Ti tengu caru (to male)
Creol - Mi aime jou
Croatian - Volim te
Czech - Miluji te
Danish - Jeg Elsker Dig
Dutch - Ik hou van jou
Esperanto - Mi amas vin
Estonian - Ma armastan sind
Ethiopian - Afgreki'
Faroese - Eg elski teg
Farsi - Doset daram
Filipino - Mahal kita
Finnish - Mina rakastan sinua
French - Je t'aime, Je t'adore
Gaelic - Ta gra agam ort
Georgian - Mikvarhar
German - Ich liebe dich
Greek - S'agapo
Gujarati - Hoo thunay prem karoo choo
Hiligaynon - Palangga ko ikaw
Hawaiian - Aloha wau ia oi
Hebrew - Ani ohev otah (to female)
Hebrew - Ani ohev et otha (to male)
Hiligaynon - Guina higugma ko ikaw
Hindi - Hum Tumhe Pyar Karte hae
Hmong - Kuv hlub koj
Hopi - Nu' umi unangwa'ta
Hungarian - Szeretlek
Icelandic - Eg elska tig
Ilonggo - Palangga ko ikaw
Indonesian - Saya cinta padamu
Inuit - Negligevapse
Irish - Taim i' ngra leat
Italian - Ti amo
Japanese - Aishiteru
Kannada - Naanu ninna preetisuttene
Kapampangan - Kaluguran daka
Kiswahili - Nakupenda
Konkani - Tu magel moga cho
Korean - Sarang Heyo
Latin - Te amo
Latvian - Es tevi miilu
Lebanese - Bahibak
Lithuanian - Tave myliu
Malay - Saya cintakan mu / Aku cinta padamu
Malayalam - Njan Ninne Premikunnu
Mandarin Chinese - Wo ai ni
Marathi - Me tula prem karto
Mohawk - Kanbhik
Moroccan - Ana moajaba bik
Nahuatl - Ni mits neki
Navaho - Ayor anosh'ni
Norwegian - Jeg Elsker Deg
Pandacan - Syota na kita!!
Pangasinan - Inaru Taka
Papiamento - Mi ta stimabo
Persian - Doo-set daaram
Pig Latin - Iay ovlay ouyay
Polish - Kocham Ciebie
Portuguese - Eu te amo
Romanian - Te iubesc
Russian - Ya tebya liubliu
Scot Gaelic - Tha gra'dh agam ort
Serbian - Volim te
Setswana - Ke a go rata
Sign Language - ,\,,/ (represents position of fingers when signing'I Love You')
Sindhi - Maa tokhe pyar kendo ahyan
Sioux - Techihhila
Slovak - Lu`bim ta
Slovenian - Ljubim te
Spanish - Te quiero / Te amo
Swahili - Ninapenda wewe
Swedish - Jag alskar dig
Swiss-German - Ich lieb Di
Tagalog - Mahal kita
Taiwanese - Wa ga ei li
Tahitian - Ua Here Vau Ia Oe
Tamil - Nan unnai kathalikaraen
Telugu - Nenu ninnu premistunnanu
Thai - Chan rak khun (to male)
Thai - Phom rak khun (to female)
Turkish - Seni Seviyorum
Ukrainian - Ya tebe kahayu
Urdu - mai aap say pyaar karta hoo
Vietnamese - Anh ye^u em (to female)
Vietnamese - Em ye^u anh (to male)
Welsh - 'Rwy'n dy garu
Yiddish - Ikh hob dikh
Yoruba - Mo ni fe

 

Liefdes Potjie

1) Was ‘n klein glasbotteltjie mooi skoon uit en haal die etiket af deur dit in warm
water te dompel.

2) Kry ‘n mooi foto van jouself en plak dit op ‘n stukkie karton met jou eie woorde bo en onder aan.

3) Plaas nou die foto binne in die bottletjie en vul dit op met hartjie lekkergoed.

4) Sit die dekseltjie terug en bind ‘n lintjie om die dekseltjie

5) Siedaar jou eie botteltjie liefde vir jou geliefde!

 

Glas “Sneeubal”

1) Gebruik weer ‘n botteljie wat mooi skoon gemaak is

2) Sny ‘n hartjie uit ‘n stuk harde plastiek en sit dit onderste bo in die botteltjie.

3) Gooi blinkertjies ook in die botteljie

4) Spry die deksel met ‘n wit, goud of silwer verf.

5) Vul nou die botteltjie half met water en die ander helfte gliserien.

6) Smeer nou gom “glass bonding” aan, draai die deksel op en laat droog word

7) Skud jou botteltjie en sien hoe val die blinkertjies tot op die bodem (Deksel)

 

Kaartjies

Maak jou eie kaartjies:

  • Wat jy nodig het:
    Ou tydskrifte
    • Skêr
    • Gom
    • Merkers, Verf of inkleurkryte
    • Wit Karton of dikkerige papier
    • Koevert
    • Velntyns plakkers
    • Papier doilie

 

  • Hoe om dit te maak:
    • Sny prentjies uit ou tydskrifte
    • Kies die grootte van jou kaartjie en sny dit volgens die grootte
    • Wees kreatief en gebruik alles van jou merkers, plakkers, verf, lint ens
    • Maak seker jou gom is heeltemal droog voor jy binne in wil skryf

 

  • Oulike binne sê goed (al is dit engels)
    BEanie MINE
    For the rabbits - Some bunny loves (or likes) you
    For the bears - You're a beary good friend
    For Bumble - Bee Mine
    For Whisper - You're a deer
    For Bones - No bones about it, I like you
    For Fleece and Ewey - Will ewe be mine?
    For Splash and Waves - Whale you be mine?
    For Smoochy - How about a little smooch?
    For Valentino or Valentina - Be my Valentino/Valentina